Perlemoer

(vir my ma op moedersdag – vir elke ander ma én vir ons Universele Ma)

‘n Rympie deur Petro Janse van Vuuren

An image of a poem I wrote for my mom on mother's Day . Title: Perlemoer- "Mother of Pearl"
Vir Moedersdag

Three weeks ago I visited my mom for a week in Stellenbosch. I am recovering from burn-out and this visit finally made me feel that recovery might actually be possible…

It is meant for my mom, yes, but also for every other mom and for our Universal Mother.

And it is written in my Mother-tongue. As are most of my rhymes.

Here is the full text in Afrikaans:

Perlemoer

(vir my ma)

Sewe dae in Ma se Spa, 

En ek kan weer vir die lewe sê, Ja!

Ma het my kos uit die tuin gevoer;

My gelos om te slaap, lánk na die duiwe begin koer;

Buite by my gesit as ek dóér

             oor die berge kyk, waar dit met wyn en asyn boer,

             my kaal voete in die herfsbedekte grasvloer;

My met versies en kersies aangepoer;

My lomerig-luuks in die osoonborrelbad laat sloer;

Oor my tone geloer,

             terwyl Ma se vingers doelgerig oor my voetsole toer;

Ure met my gesprekke gevoer

             om die gekrampte gedagtes en gevoelens los te woer

             en weer die hoop in my wakker te roer. 

Ek, afgebrokkel van die kosmos,

’n Fyngemaalde stukkie rots,

Wat kon land in die stil, donker kalmte

             van ’n moeder se omhelsende warmte,

om my weer aanmekaar te snoer.

            ’n Week, ’n leeftyd, in die hart van my Perlemoer.

Where I am going with this blog from here.

Since the beginning of this year I had been recovering from burn-out from the work and personal overwhelm of 2020-2021. In the depths of my despair I began to make rhymes. They are my antidepressants and I share them here. They are also a form of advocacy and resistance.

The plan is to post one every weekend – but as soon as this becomes too much like work, I will stop.

I want them to offer joy, giggles, sniffles and reflection.

Thanks to my sister Monica Bosman who is my soundboard and my language editor Find her here.

To my husband Gerhi who does the doodles. Find him at www.gerhi.com

And my son who edits and posts my videos.