June 18, 2022June 18, 2022Uncategorized En hoor jy die magtige dreuning? ‘n Triptiek in vyf dele. Hoor jy die magtige dreuning die kragtige kreuning die smagting na heling? Oor die veld kom dit wyd gesweef Die lied van ’n nuwe ontwaking Wat harte laat breek en herleef Share this: Email a link to a friend (Opens in new window) Email Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn Share on X (Opens in new window) X Share on Pinterest (Opens in new window) Pinterest Print (Opens in new window) Print