June 18, 2022June 18, 2022Uncategorized En hoor jy die magtige dreuning? ‘n Triptiek in vyf dele. Hoor jy die magtige dreuning die kragtige kreuning die smagting na heling? Oor die veld kom dit wyd gesweef Die lied van ’n nuwe ontwaking Wat harte laat breek en herleef Share this: Click to email a link to a friend (Opens in new window) Email Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on LinkedIn (Opens in new window) LinkedIn Click to share on X (Opens in new window) X Click to share on Pinterest (Opens in new window) Pinterest Click to print (Opens in new window) Print