I am not posting a rhyme this week. We are working on a three part rhyme in five sections for Youth Day on 16 June.
The plan is to release the video of Part I next week Sunday 5 June, then Part II on Sunday 12 June and the full rhyme on Thursday 16 June.
We also plan to release them with an original music track that plays with the three songs referenced in the rhyme:
Die Lied van Jong Suid AFrika
Boesmanland vat my hand en
Ek soek na my Dina.
Hier is a sneak peak of Part I, Section 1:
En hoor jy die magtige dreuning? ’n Triptiek in vyf dele
(rympies deur Petro Janse van Vuuren en Monica Bosman)
(vir Jeugdag, 16 Junie)
I – Petro
Deel 1
Vat my hand
Dan lei ek jou na die land
van melk en heuning
kelke vol sening
geld sonder lening
vir elk se ondersteuning
Hoor jy die magtige dreuning
die kragtige kreuning
die smagting na heling?
Oor die veld kom dit wyd gesweef
Die lied van ’n nuwe ontwaking
Wat harte laat breek en herleef